Jaarboeke

Metodiek van Geografie 430


 
Modulekode JMG 430
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die beplanning, voorbereiding, assessering en aanbieding van vakinhoud in Geografie aan Graad 10, 11 en 12 leerders, gebaseer op die 2012 Kurrikulum en Assesseringsbeleid (CAPS).
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences